Highlands Panorama News

Lydenburg, ZA

Free weekly paper for the community. Die eienaars en redaksie van die Highlands Panorama News gemeenskapskoerant vir die Mpumalanga Platorand, wil graag volgens die volgende standaarde die koerant bedryf: Eerbaarheid: deur in eerlike handelspraktyke te volhard; Regverdigheid: deur regverdig en onpartydig nuusdekking te verleen sonder voorbehoud in terme van ras, geloof, taal of kultuur; Verantwoordelikheid: deur nie in eie gewin op te tree nie, maar ter wille van die gemeenskap wat gedien word; Naastediens: deur die nastreef van onbaatsugtige gemeenskapsdiens.

https://www.highlandspanorama.co.za

Publications